Hello alweer
Hier is ‘n 3de konsep ontwerp vir die Jeugweek se DVD cover. Dit is huidiglik ‘n gunsteling onder die wat dit al gesien het en dit is ‘n kombinasie van konsep 1 & 2. So laat weet maar wat julle dink en dan het ons dalk ‘n wenner.
Hi Almal,
Hier is ‘n paar eerste konsepte vir die Jeugweek se DVD Cover. Ek wil graag julle eerlike opinie hoor. Dit kan strek van “cool” tot “back to the drawing board”. julle kan selfs voorstelle maak en nie net ‘n opinie nie. hehe. Die eerste konsep van die DVD is ook aan die toets en ek hoop om binne ons raamwerk te bly van ‘n maand. So hier is ‘n paar verskillende variasies van ‘n konsep ontwerp. Daar is nog geen skrif op die agterkant nie, maar dit sal dan met al die bedankings en stuff gedek word.